VitaGrace (Voedingskema)

VitaGrace (Voedingskema)

358 358 people viewed this event.

Vir slegs N$ 25.00 kan jy ‘n gesin van 6 seën met 1 gekookte ete per dag. VitaGrace is toegewy om voedsame etes aan behoeftige gesinne landwyd te voorsien. Ondersteun VitaGrace en borg vandag nog ‘n ete vir ‘n behoeftige gesin.

 

VitaGrace Bank Besonderhede:

  • Rekening Naam: Channel Seven Media Network for Christ
  • Bank: Nedbank
  • Tak: 461038
  • Rekening Nommer: 11000034829
  • Verwysing: VitaGrace
  • Epos bewys van betaling na juanita@k7.com.na of mary-anne@k7.com.na

 

Indien jy die bank besonderhede elektronies wil ontvang, stuur ‘n sms met die kodewoord VitaGrace na 1023 en ontvang die bank besonderhede.

VitaGrace is ‘n organisasie sonder winsbejag wat bestuur word deur Kanaal 7 Media Netwerk vir Christus.

To register for this event please visit the following URL:

 

Date And Time


 

Location

Share With Friends

KONTAK ONS

Windhoek Kantoor

Ara Straat
Dorado Park
Windhoek
Namibia

+264 (61) 420 850
+264 (61) 240 190
WhatsApp: 085 555 1023
SMS: 1023 – Algemene lyn, 
1045 – Kompetisie lyn

Epos:

Algemeen:

kanaal7@k7.com.na

 

 

Swakopmund Kantoor:

Fruit Lovers Market Sentrum
50 Moses Garoeb Straat
Swakopmund
+264 (64) 464 115,
+264 (64) 461 790

Kanaal 7 © Copyright 2020. Design by DSNet